Kom soos jy is, gaan n bietjie sterker.
Wingmen Pretoria Manne is n plek van veiligheid vir alle manne.
Die manne hier huil saam, lag saam en bid saam. ONS IS JOU WINGMAN!
Manne bedienings en byeenkomste.
Woensdae - Bossa Silver Lakes, 06:00 - 07:00
Donderdae - Bossa Castle Walk, 06:00 - 07:00
Wingmen Pretoria Manne
WINGMEN behoort aan Jesus en dit gaan net oor Hom alleen.
Sluit aan
Alle manne welkom. Bring al jou vriende en familie lede! Wees die voorbeeld.
